Home
Shop
Wishlist0

All pricing on the site is busy being updated so some pricing might change after purchases

Afrikaans Sonder Grense EAT GR8 Leesboek (CAPS)

R153.00

Buy Now <span class="ts-tooltip button-tooltip">Compare</span>
Availability: In Stock
SKU:9780636146211

Description

Afrikaans Sonder Grense Gr 8 Leesboek

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom ‘n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto’s opgebou, om ‘n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met ‘n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook ‘n voorbeeldvraestel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Afrikaans Sonder Grense EAT GR8 Leesboek (CAPS)”
Review now to get coupon!

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to Top
Product has been added to your cart

Select at least 2 products
to compare