Home
Shop
Wishlist0

All pricing on the site is busy being updated so some pricing might change after purchases

Lien Se Lankstaanskoene

R131.40

Buy Now <span class="ts-tooltip button-tooltip">Compare</span>
Availability: In Stock
SKU:9781430542902

Description

Lien Se Lankstaanskoene

Die aangrypende verhaal van ? matriekmeisie wat te midde van ? familiekrisis leer dat ? mens meestal slegs twee keuses het: sink of swem. Vir Lien Jooste het haar matriekjaar in ? nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaargeval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lien Se Lankstaanskoene”
Review now to get coupon!

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to Top
Product has been added to your cart

Select at least 2 products
to compare